Nasionale roete N3 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL, N3TC en eThekwini | ||||
Lengte | 578 km (359 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidoospunt | Pinestraat/Commercialweg in Durban | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Noordwespunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Stede | Durban Pietermaritzburg Germiston Johannesburg | |||
Dorpe | Estcourt Ladysmith Harrismith Heidelberg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die N3 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Durban, KwaZulu-Natal met Johannesburg, Gauteng, via die Vrystaat. Die hele pad van Durban na Johannesburg is ’n snelweg van 4 bane (of meer) waar net by die tolhekke en vulstasies stilgehou mag word. [1]