N4 (Suid-Afrika)

Nasionale roete N4 shield

Nasionale roete N4
Roete-inligting
Onderhou deur Bakwena en TRAC
Lengte718 km (446 mi)
Belangrike aansluitings
WespuntA2 by die Botswanagrens naby Lobatse
  N1 in Pretoria
N12 in eMalahleni
N11 naby Middelburg
OospuntEN4 by die Mosambiekgrens naby Ressano Garcia
Ligging
StedePretoria
Nelspruit
DorpeZeerust
Rustenburg
Brits
eMalahleni
Middelburg
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
N3N5
'n Padbord naby Witbank waarsku teen motorkapers.
Die N4 by Sun City.
Doornpoort-tolhek op die N4

Die N4 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Lobatse, Botswana met Ressano Garcia, Mosambiek. Die N4 gaan deur drie provinsies, Noordwes, Gauteng en Mpumalanga. [1]

  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding (Report). Nasionale Departement van Vervoer. Archived from the original on 6 Junie 2014. https://web.archive.org/web/20140606100245/http://www.transport.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=5qOHvOI4KuY%3d. Besoek op 1 September 2014. 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne