NGC 4 | ||||
![]() | ||||
’n 2MASS-beeld van NGC 4. | ||||
Soort stelsel | Lensvormige sterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Visse | |||
Tipe | S[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 07m 24.41s[2] | |||
Deklinasie | +08° 22′ 25.6″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 16,8[1] | |||
Besonderhede | ||||
Skynbare grootte | 0′,6 × 0′,3[1] | |||
Ander name | PGC 212468, GC 5081 | |||
Lugkoördinate | ||||
Nie bekend | ||||
|
NGC 4 is ’n sterrestelsel in die sterrebeeld Visse. Baie min is oor die stelsel bekend. Dit is op 29 November 1864 deur Albert Marth ontdek.