NGC 7
NGC 7 deur GALEX (ultraviolet)
Soort stelsel
Spiraalsterrestelsel [ 1]
Sterrebeeld
Beeldhouer
Waarnemingsdata (Epog J2000 )
Regte klimming
00h 08m 20.9s
Deklinasie
-29° 54′ 54″
Skynmagnitude
13,5[ 2]
Besonderhede
Afstand (ligjaar )
71,4 ± 5,2 miljoen[ 3]
Skynbare grootte
2,2' x 0,5'[ 2]
Rooiverskuiwing
0,004987[ 2]
Ander name
MCG-05-01-037, ESO 409-G022, AM 0005-301, PGC 627, h 4014, GC 2
NGC 7 is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Beeldhouer . Dit is in 1843 deur die Britse sterrekundige John Herschel ontdek.[ 1] Steve Gottlieb het dit beskryf as dof maar groot, en dat dit vanaf die Melkweg van die kant af gesien word.
↑ 1,0 1,1 "DSS Images for NGC 000 thru NGC 099" . NGC/IC Project (in Engels). Association of Universities for Research in Astronomy, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2008. Besoek op 25 November 2008 .
↑ 2,0 2,1 2,2 "NASA/IPAC Extragalactic Database" . Results for NGC 0007 . Besoek op 3 Mei 2010 .
↑ "Distance Results for NGC 0007" . NASA/IPAC Extragalactic Database . Besoek op 3 Mei 2010 .