Ds. Thomas Reid, Colesberg se eerste NG leraar.Die kerkgebou op Colesberg sowat 10 jaar voor die toevoeging van die kerktoring in 1926 met die gemeente se eeufeesviering.Dr. Servaas Hofmeyr, leraar van 1857 tot 1860.Dieselfde gebou, 95 jaar later afgeneem nadat hy sy kerktoring in 1926 gekry het.Ds. A.D. Lückhoff, leraar van 1861 van 1875.'n Steen ter herdenking van die kerkgebou se hoeksteenlegging.Ds. W.A. Alheit, leraar van 1877 tot 1888.Die hoeksteen van die kerksaal naasaan aan die geskiedkundige kerkgebou.Ds. G.J. Hugo, leraar van 1909 tot 1915.Dié steen gedenk die inwyding van die kerkgebou in 1866.