Die kerkgebou, 2016.Ds. en mev. J.D. Kilian was die pastoriepaar van Hertzogville van 1918 tot 1929, toe hulle na Memel vertrek waar dié foto geneem is. Daar het hy sy emeritaat aanvaar in 1957.Die NG kerk op Hertzogville in die 1920's. Die argitek was Gerard Moerdijk.Ds. J.H. van Loggerenberg, leraar van 1930 tot 1934.Ds. J.J.P. Stofberg, leraar van 1947 tot 1952.Ds. M.C. Fourie, leraar van 1953 tot 1960.Ds. P.H.J. Swart, leraar van 1960 tot 18 Januarie1975 toe hy sy emeritaat moes aanvaar weens verswakte gesondheid.