NG gemeente Messina

Ds. A.J. Pienaar, van 1934 tot 1938 die gemeente se eerste leraar.
Ds. J.J. Booysen het in 1939 hierheen oorgekom vanaf die NG gemeente Meru in Oos-Afrika.
Ds. J.P. Strümpfer en sy gesin. Hy is in 1947 hier bevestig.

Die NG gemeente Messina is ’n gemeente in die Noordelike Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne