NG gemeente Villiers

Ds. J.G.C. Steyn het die hoeksteen van die NG kerk Villiers op 14 September 1940 gelê. Die argitekte was Leendert en Geurt Geers van die firma Geers & Geers.
Ds. J.G.C. Steyn was Villiers se NG leraar van 1939 tot 1946.

Die NG gemeente Villiers is ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die noordooste van die Vrystaat.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne