Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nadia Bjorlin | |
![]() | |
Geboortenaam | Nadia Alexandra Björlin |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nadia Bjorlin (gebore 2 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Redline (2007) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), NCIS (2003), en Venice the Series (2009).