Nadine Velazquez

Nadine Velazquez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nadine Velazquez (gebore 20 November 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente War (2007), Flight (2012), en Snitch (2013), en in die televisiereeks My Name Is Earl (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne