Naledi Uitgewers is 'n literêre uitgewersmaatskappy wat in 2005 gestig is en gegroei het tot ‘n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers agter sy naam het.[1]
Volgens die uitgewer se webtuiste is hul grootste bate ‘n toegewyde voltydse span tesame met ‘n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak ‘n avontuur maak.[1]
Van die titels wat al by Naledi verskyn het is: André Pretorius se Iets Ver en Nuut, die roman Nooit Meer Slaap Nie deur Willem Frederik Hermans (soos deur Wium van Zyl vertaal), en die digbundels Stof en Ster deur Pieter Fourie en Die jaar toe pa[2] deur Hannes Visser.
<ref>
tag; no text was provided for refs named naledie