Nama-Karoo | ||||
Ekostreek | ||||
WWF-kode | AT1314 | |||
Lande | Suid-Afrika, Namibië | |||
Bioom | Woestyn en droë struikveld | |||
Ekosone | Afrotropiese gebied | |||
Floraryk | Paleotropis | |||
Oppervlakte | 351 200 km² | |||
Beskerm | % | |||
|
Die Nama-Karoo[1] is ’n WWF-ekostreek en struikgebied op die sentrale plato van Suid-Afrika en Namibië. Dit beslaan die grootste deel van die westelike binneland van Suid-Afrika en strek verder na die suidelike binneland van Namibië.[2]