| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC6 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Nama Khoi, Hantam, Khâi-Ma, Kamiesberg, Karoo Hoogland, Richtersveld | ||
Hoofstad | Springbok | ||
Burgemeester | Josua Losper (ANC) | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Tswana | ||
Oppervlakte | 126 747 km² | ||
Bevolking | 108 118 (2001) |
Die Namakwa-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Springbok. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC6.