Namibiese Rugbyunie | |
---|---|
Kenteken van die Namibiese Rugbyunie
| |
Engelse naam | Namibia Rugby Union |
Afkorting | NRU |
Land | Namibië |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1990 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1990 |
Vastelandse beheerliggaam | Rugby Afrika |
President | Corrie Mensah |
Setel | Windhoek, Namibië |
Amptelike taal | Engels |
Amptelike webwerf | nru.com.na |
Die Namibiese Rugbyunie (Engels: Namibia Rugby Union, afgekort “NRU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Namibië beheer. Die beheerliggaam is in 1990 gestig en in Windhoek gesetel. Sedertdien verteenwoordig dit Namibië by Wêreldrugby en ook by Rugby Afrika (“RA”).