Nan Leslie

Nan Leslie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1926-06-04)4 Junie 1926
Sterfte 30 Julie 2000 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1945–1968
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nan Leslie (4 Junie 1926 – 30 Julie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sunset Pass (1946) en Western Heritage (1948), en in die televisiereekse Public Defender (1954) en Kings Row (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne