Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nancy Malone | |
Geboortenaam | Anne Josefa Maloney |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nancy Malone (19 Maart 1935 – 8 Mei 2014) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Elgin Hour (1954), Naked City (1958), en The Long, Hot Summer (1965).