Nancy Travis

Nancy Travis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nancy Ann Travis
Geboorte 21 September 1961 (1961-09-21) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nancy Travis (gebore 21 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 3 Men and a Little Lady (1990), So I Married an Axe Murderer (1993), Greedy (1994), en The Sisterhood of the Traveling Pants (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne