Nancy Walters

Nancy Walters
Geboorte (1933-06-26)26 Junie 1933
Sterfte 29 September 2009 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nancy Walters (26 Junie 1933 – 29 September 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Monster on the Campus (1958) en Blue Hawaii (1961), en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958) en Get Smart (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne