Nancy Carroll | |
![]() | |
Geboortenaam | Ann Veronica Lahiff |
---|---|
Geboorte | 19 November 1903 |
Sterfte | 6 Augustus 1965 (op 61) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1923–1965 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nancy Carroll (19 November 1903 – 6 Augustus 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Shopworn Angel (1928), Hot Saturday (1932), Child of Manhattan (1933), en There Goes My Heart (1938).