Nancy Kovack | |
![]() | |
Geboortenaam | Nancy Kovach |
---|---|
Geboorte | 11 Maart 1935 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nancy Kovack (gebore 11 Maart 1935) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jason and the Argonauts (1963), The Silencers (1966), en Frankie and Johnny (1966), en in die televisiereeks Star Trek (1966).