Naomi Judd

Naomi Judd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Diana Ellen Judd
Geboorte 11 Januarie 1946
Ashland, Kentucky, Verenigde State
Sterfte 30 April 2022 (op 76)
Nashville, Tennessee, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Sangeres, aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–1991, 1994, 1998-2000, 2008-2011, 2015, 2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Naomi Judd (11 Januarie 1946-30 April 2022) was 'n Amerikaanse sangeres, aktrise en vervaardiger. Sy en haar dogter Wynonna Ellen Judd het in 1983 die countrymusiek-duo die Judds gevorm. Sy was ook bekend vir haar rolle in die rolprente Someone Like You... (2001), An Evergreen Christmas (2014), en Route 65 Nashville, en in die televisiereeks Touched by an Angel (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne