![]() | ||
Naomi Osaka tydens die VSA-Ope in 2020 | ||
Volle naam | Naomi Osaka | |
---|---|---|
Land | ![]() | |
Woonplek | Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State | |
Geboortedatum | 16 Oktober 1997[1] | |
Geboorteplek | Osaka, Japan[1] | |
Lengte | 1,80 m[1] | |
Afrigter | Patrick Mouratoglou (2024–hede)[1] | |
Begin professioneel | September 2013[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $22 358 647 (soos op 27 Januarie 2025)[1] (21ste van alle tye)[2] | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 293–168 (63,6%)[1] | |
Loopbaantitels | 7 WTA[1] | |
Hoogste rang | No. 1 (28 Januarie 2019)[1] | |
Huidige rang | No. 42 (27 Januarie 2025)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2019, 2021) | |
Franse Ope | 3R (2016, 2018, 2019) | |
Wimbledon | 3R (2017, 2018) | |
VSA-Ope | W (2018, 2020) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | RR (2018, 2019) | |
Olimpiese Spele | 3R (2020) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 2–15 (11,8%)[1] | |
Loopbaantitels | 0 WTA[1] | |
Hoogste rang | No. 324 (3 April 2017)[1] | |
Huidige rang | No. – (27 Januarie 2025)[1] | |
Australiese Ope | 1R (2017) | |
Franse Ope | 2R (2016) | |
Wimbledon | 1R (2017) | |
VSA-Ope | 1R (2016, 2017) | |
Laaste opgedateer op: 27 Januarie 2025. |
Naomi Osaka (Japannees: 大坂なおみ, Ōsaka Naomi, [oːsaka naomi]; gebore 16 Oktober 1997) is 'n Japannese professionele tennisspeler. Sy was die nommer 1-gekeurde van die Women's Tennis Association (WTA) en die eerste Asiatiese speler wat die beste posisie in enkelspel beklee het. Sy is 'n viermalige Grand Slam-enkelspelkampioen en voormalige kampioen van die Australiese Ope. Haar sewe titels op die WTA-toer bevat ook twee op die Premier Mandatory-vlak. By die Amerikaanse Ope 2018 en die Australiese Ope in 2018 het Osaka haar eerste twee Grand Slam-enkelspeltitels in Grand Slam-toernooie gewen, en is sy die eerste speler wat hierdie prestasie behaal het sedert Jennifer Capriati in 2001. Sy het ook die eerste vrou geword om opeenvolgende Grand Slam-enkelspeltitels te wen sedert Serena Williams in 2015.