Naos (ook genoem Zeta Puppis of ζ Pup) is ’n ster in die sterrebeeldAgterdek (Puppis). Die spektraaltipe "O4" beteken dit is een van die warmste en helderste sterre wat met die blote oog sigbaar is. Dit is een van die min O-tipe sterre wat met die blote oog sigbaar is sowel as een van die naastes aan die Aarde.[5] Dit is ’n blou superreus en een van die Melkweg se helderste sterre. Dit is visueel meer as 10 000 so helder soos die Son, maar sy hoë temperatuur beteken die grootste deel van sy straling is in die ultraviolet. Dit is die 72te helderste ster in terme van sy skynbare magnitude.
Naos is ’n tipiese O-tipe ster omdat dit ’n uiters sterk sterwind het: sowat 2 500 km/s,[8] wat beteken dit verloor meer as ’n miljoenste van sy massa elke jaar,[8] of sowat 10 miljoen keer soveel as die Son.
↑Sota, A.; Maíz Apellániz, J.; Walborn, N. R.; Alfaro, E. J.; Barbá, R. H.; Morrell, N. I.; Gamen, R. C.; Arias, J. I. (2011). "The Galactic O-Star Spectroscopic Survey. I. Classification System and Bright Northern Stars in the Blue-Violet at R ∼ 2500". The Astrophysical Journal Supplement Series. 193 (2): 24–50. arXiv:1101.4002. Bibcode:2011ApJS..193...24S. doi:10.1088/0067-0049/193/2/24.
↑ 3,03,13,2Ducati, J. R. (2002). "VizieR Online Data Catalog: Catalogue of Stellar Photometry in Johnson's 11-color system". CDS/ADC Collection of Electronic Catalogues. 2237: 0. Bibcode:2002yCat.2237....0D.
↑ 6,06,1Dany Vanbeveren (2011). "Zeta Pup: The merger of at least two massive stars". Proceedings of a Scientific Meeting in Honor of Anthony F. J. Moffat Held at Auberge du Lac Taureau. 465: 342. arXiv:1109.6497v1. Bibcode:2012ASPC..465..342V.
↑Samus, N. N.; Durlevich, O. V. (2009). "VizieR Online Data Catalog: General Catalogue of Variable Stars (Samus+ 2007–2013)". VizieR On-line Data Catalog: B/gcvs. Oorspronklik gepubliseer in: 2009yCat....102025S. 1: 02025. Bibcode:2009yCat....102025S.
↑ 8,08,1Eversberg, T.; Lepine, S.; Moffat, A. F. J. (1998). "Outmoving Clumps in the Wind of the Hot O Supergiant ζ Puppis". The Astrophysical Journal. 494 (2): 799. Bibcode:1998ApJ...494..799E. doi:10.1086/305218.