Nar

Die Nar (Heinrich Vogtherr, 1540)

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) definieer ’n nar as ’n “komediant wat gewoonlik in ’n sirkus, karnaval, of by ander feesgeleenthede optree, wat ’n vreemdsoortige kostuum, grimering en hooftooisel dra en mense met allerlei lagwekkende toertjies, mimiek en nabootsings van alledaagse situasies op ’n oordrewe, absurde of verspotte wyse vermaak”. [1][2][3][4][5][6]

As sinonieme bied die WAT vir nar die alternatiewe benamings hanswors en harlekyn aan, en as minder gebruiklik, die naam paljas.[7]

In Afrikaans word die woorde nar, hanswors, harlekyn en paljas vandag dus as min of meer uitruilbaar beskou, as verwysings na dieselfde figuur, maar histories was daar tussen hierdie komediante bepaalde verskille.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mieliestronk
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gesellig
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref2
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref3
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref4
  7. (af) "nar". Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Besoek op 26 Oktober 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne