Narbroekie

Narbroekie
'n Mannetjie in Indië
'n Wyfie in Indië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. flavescens
Binomiale naam
Pantala flavescens
Fabricius, 1798
Verspreiding van Pantala flavescens
Sinonieme
  • Libellula analis Burmeister, 1839
  • Libellula flavescens Fabricius, 1798
  • Libellula terminalis Burmeister, 1839
  • Libellula viridula Palisot de Beauvois, 1807
  • Orthetrum mathewi Singh & Baijal, 1955
  • Sympetrum tandicola Singh, 1955

'n Narbroekie is 'n naaldekoker, Pantala flavescens, en behoort tot die familie van Libellulidae. Dit staan in Engels bekend as die Wandering Glider, Globe Skimmer of Global Wanderer, en word algemeen beskou as die mees wydverspreide naaldekoker op Aarde.[2]

  1. "Pantala flavescens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2016-3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2015. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Willis, Christopher K.; Samways, Michael J. (2011). Water Dancers of South Africa’s National Botanical Gardens. SANBI Biodiversity Series 21 (PDF). Pretoria: Struik. p. 80. ISBN 978-1-919976-68-6.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne