Nasim Pedrad

Nasim Pedrad
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 November 1981 (1981-11-18) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nasim Pedrad (gebore 18 November 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente No Strings Attached (2011), Despicable Me 2 (2013), en Cooties (2014), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne