Nasionale Party van Suid-Afrika | |
NP | |
Leier | Barry Hertzog (1914–1934) Daniël François Malan (1934–1954) Johannes Gerhardus Strijdom (1954–1958) Hendrik Verwoerd (1958–1966) John Vorster (1966–1978) Pieter Willem Botha (1978–1989) Frederik Willem de Klerk (1989–1997) Marthinus van Schalkwyk (1997–2005 (NNP)) |
---|---|
Gestig | 2 Julie 1915 |
Ontbind | 1997 |
Saamgesmelt met | Verenigde Party (tussen 1934 en 1939) |
Opgevolg deur | Nuwe Nasionale Party (1997–2005) |
Hoofkwartier | Kaapstad, Kaapprovinsie, Suid-Afrika |
Ideologie | Afrikaner nasionalisme, Apartheid (tot 1989), Konserwatisme, Wit minderheidsregering, Republikanisme |
Amptelike kleure | oranje, wit, blou (1935–1993) blou, wit, geel, groen (1994–1998) |
Die Nasionale Party was 'n dominante politieke party in Suid-Afrika en was aanvanklik opgerig onder die naam Nationale Partij en in die volksmond Natte genoem.