Nat Wolff

Nat Wolff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nathaniel Marvin Wolff
Geboorte 17 Desember 1994 (1994-12-17) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nat Wolff (gebore 17 Desember 1994) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stuck in Love (2012), The Fault in Our Stars (2014), Paper Towns (2015), en Death Note (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne