Natal Carbineers

Natal Carbineers
Regimentsvaandel van die Natal Carbineers
Regimentsvaandel van die Natal Carbineers
Regimentsvaandel van die Natal Carbineers
Land Suid-Afrika
Weermagdeel Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag‎
Tipe Infanterie
Hoofkwartier Pietermaritzburg

Die Natal Carbineers is 'n reserwemagregiment in die Suid-Afrikaanse Infanteriekorps van die Suid-Afrikaanse Leër, met sy hoofkwartier in Pietermaritzburg. Dit bestaan sedert 1855 en het 'n geskiedenis wat aktiewe deelname aan verskeie koloniale veldslae, die Tweede Vryheidsoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die Tweede Wêreldoorlog, die Grensoorlog, en die Noodtoestand (krygswet) insluit. Die regiment het verskeie gevegsonderskeidings verwerf, en oor die jare is baie lede met dekorasies vereer. Sy leuse is Pro patria ('Vir ons vaderland').


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne