Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Natalia Cigliuti | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natalia Cigliuti (gebore 6 September 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Joe Dirt (2001) en Kill Speed (2010), en in die televisiereekse Waterfront (2006) en G.I. Joe: Renegades (2010).