Natalia Dyer

Natalia Dyer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Januarie 1995 (1995-01-13) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalia Dyer (gebore 13 Januarie 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hannah Montana: The Movie (2009), Blue Like Jazz (2012), en I Believe in Unicorns (2014), en in die televisiereeks Stranger Things (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne