Natalie Wood | |
![]() | |
Wood in 1979.
| |
Geboortenaam | Natalia Nicholevna Zacharenko[1] |
---|---|
Geboorte | 20 Julie 1938 |
Sterfte | 29 November 1981 (op 43) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1943–1981 |
Rolprente | Rebel Without a Cause, West Side Story, Splendor in the Grass |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natalie Wood (gebore as Natalia Nicholevna Zacharenko;[1][2] 20 Julie 1938 – 29 November 1981) was ’n Amerikaanse aktrise wat veral bekend was vir haar rolle in Miracle on 34th Street, Splendor in the Grass, Rebel Without a Cause en West Side Story.
Sy het in 1981 tydens die maak van die prent Brainstorm onder onbepaalde omstandighede verdrink.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: url-status (link)