Natalie Zea

Natalie Zea
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Maart 1975 (1975-03-17) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalie Zea (gebore 17 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Other Guys (2010) en in die televisiereekse The Shield (2002), Justified (2010), en The Detour (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne