Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Natasha Henstridge | |
![]() | |
Geboortenaam | Natasha Tonya Henstridge |
---|---|
Geboorte | 15 Augustus 1974 Springdale, Newfoundland en Labrador, Kanada |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natasha Henstridge (gebore 15 Augustus 1974) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Species (1995), The Whole Nine Yards (2000), Ghosts of Mars (2001), en Deception (2008).