Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nathalie Delon | |
Geboorte | 1 Augustus 1941[1] |
---|---|
Sterfte | 21 Januarie 2021 (op 79) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Nathalie Delon (gebore 1 Augustus 1941 – 21 Januarie 2021) was 'n Franse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Le Samouraï (1967), Le moine (1972), They Call It an Accident (1982), en Frantic (1988).
Delon sterf op 79, op 21 Januarie 2021 in Parys, as 'n gevolg van kanker.[2]