Nathan Davis (akteur)

Nathan Davis
Geboorte (1919-05-06)6 Mei 1919
Sterfte 13 Februarie 2004 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nathan Davis (6 Mei 1919 – 13 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tough Guys (1986), Poltergeist III (1988), Chain Reaction (1996), en Holes (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne