Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nathan Kress | |
![]() | |
Geboortenaam | Nathan Karl Kress |
---|---|
Geboorte | 18 November 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nathan Kress (gebore 18 November 1992) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Babe: Pig in the City (1998) en Into the Storm (2014), en in die televisiereekse iCarly (2007) en Video Game High School (2012).