Nathan Lane | |
![]() | |
Geboortenaam | Joseph Lane |
---|---|
Geboorte | 3 Februarie 1956 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nathan Lane (gebore 3 Februarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lion King (1994), The Birdcage (1996), en The Producers (2005).