Nationaal Park De Hoge Veluwe | |
---|---|
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Naaste dorp | Arnhem en Ede |
Koördinate: 52°5′N 5°48′O / 52.083°N 5.800°O | |
Oppervlak | 55 km2 |
Openingsjaar | 1935[1] |
Bestuursliggaam | Stichting Het Nationale Park De Hoge Veluwe |
Webblad | www.hogeveluwe.nl |
De Hoge Veluwe Nasionale Park is 'n nasionale park in die Nederlandse provinsie Gelderland wat in 1935 gestig is. Dit is ongeveer 5 400 hektaar groot. Die Kröller-Müller-museum is deel van die park.