Algemeen | |
---|---|
Naam | Natriumkarbonaat |
Ander name | Soda |
Chemiese formule | Na2CO3 |
Molêre massa | 105,988 g/mol[1] |
CAS-nommer | 497-19-8[1] |
Voorkoms | Wit, kleurloos vastestof |
Reuk | geen[1] |
Fasegedrag | |
Fase | δ-Na2CO3 <-103°C |
Selkonstantes | a=890; b=524; c= 600; β=101.87° |
Ruimtegroep | P21/n |
Nommer | 14 |
Fase | γ--Na2CO3 -103/+356 °C |
Selkonstantes | a=890; b= 524; c= 604 pm; β 101,2° @ 23 °C |
Ruimtegroep | C2/m(α0γ)[3] |
Fase | β--Na2CO3 356-468 °C |
Selkonstantes | a=900; b= 524; c= 631 pm; β 96,9° @ 440 °C[2] |
Ruimtegroep | C2/m |
Nommer | 12 |
Fase | β--Na2CO3 bo 468 °C |
Selkonstantes | a=522; c=675pm[2] |
Ruimtegroep | P63/mmm |
Nommer | 194 |
Smeltpunt | 856 °C[1] |
Kookpunt | (ontbind) >400 °C[1] |
Digtheid | 2,25 [g/cm3] (monohidraat)[1] |
Oplosbaarheid | 30,7 g/100mL @ 25 °C[1] |
ΔfusHɵ | 29,7 kJ/mol @ 856 °C[1] |
ΔfHɵ | -1131 [kJ/mol] @ 0 °C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | geen |
LD50 | 2 800 [mg/kg] (rot; oraal)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Natriumkarbonaat oftewel soda is 'n sout van natrium en koolsuur. Dit het die chemiese formule Na2CO3.
Dit is 'n higroskopiese kleurlose stof wat goed in water oplos en basiese oplossing gee.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Brouns
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)