Algemeen | |
---|---|
Naam | Natriumpirosilikaat |
Chemiese formule | Na6Si2O7 |
Molêre massa | 306,11 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 15593-82-5[2] |
Voorkoms | kleurlose kristalle |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=580,07(8)pm; b=1158,11(15)pm; c=2325,7(3)pm; α=89,709(10)°;β=88,915(11)°;γ=89,004(11)°[1] |
Ruimtegroep | P1 |
Nommer | 2 |
Smeltpunt | 1115 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | dx= 2,614 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | oplosbaar (sien:waterglas) |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Natriumpirosilikaat is 'n sout van natrium en die onstabiele suur pirokieselsuur H6Si2O7. Dit is een van die fases van die natriumsilikaat-stelsel met 'n modulus 3Na2O:2SiO2. Dit het 'n chemiese formule Na6Si2O7.
Die stof is baie higroskopies.[1] en metastabiel onder 'n temperatuur van 795 °C. Dit vorm 'n eutektikum met natriummetasilikaat by 1016 °C en met natriumortosilikaat by 1029 °C.[3]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)