Naturi Naughton

Naturi Naughton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Naturi Cora Maria Naughton
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–2002 (3LW)
2009–nou (solo)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Naturi Naughton (gebore 20 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fame (2009), Notorious (2009), en Lottery Ticket (2010), en in die televisiereeks Power (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne