Ndaba kaMageba

Ndaba kaMageba
Koning van die Zoeloenasie
Dinastie Huis van die Zoeloe
Bewind 17451763
Volle naam Ndaba kaMageba
Gesterf 1763
Voorganger Mageba kaGumede
Opvolger Jama kaNdaba
Vader Mageba kaGumede

Ndaba kaMageba was 'n Zoeloekoning.[1]Hy was die seun van Mageba, en was hoof van die Zoeloenasie vanaf omtrent 1745 tot 1763. Hy is deur Jama kaNdaba opgevolg.

  1. Havemann, Louis-John. "Geskiedenis van die Zoeloenasie". KwaZulu Natal North Coast Happenings.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne