Neal Stephenson | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 31 Oktober 1959 Fort Meade, Maryland, Verenigde State |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Skrywer |
Webwerf | nealstephenson |
Neal Town Stephenson (gebore 31 Oktober 1959) is 'n Amerikaanse skrywer en rekenaarspeletjie ontwerper, bekend vir sy werke van spekulatiewe fiksie.
Sy romans is geklassifiseer as wetenskapfiksie, historiese fiksie, "cyber punk", "postcyberpunk", en barok.
Stephenson se werk ondersoek vakke soos wiskunde, kriptografie, taalwetenskappe, filosofie, geldeenheid, en die geskiedenis van wetenskap. Hy skryf ook nie-fiksie artikels oor tegnologie in publikasies soos Wired.