Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ned Luke | |
Geboortenaam | Ned Von Leuck |
---|---|
Geboorte | 4 Oktober 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ned Luke (gebore 4 Oktober 1958) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent American Gothic (2017).