Nederlandse Kaapkolonie

Kaapkolonie
Nederlandse Kaapkolonie
1652–1795
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Kaapkolonie
Ligging of Kaapkolonie
Evolusie van die Nederlandse Kaapkolonie
Hoofstad Eers die Kasteel die Goeie Hoop, later Kaapstad
33°55′S 18°25′O / 33.917°S 18.417°O / -33.917; 18.417
Taal/Tale Nederlands (amptelik), Xiri, Korana, Khoekhoen, Xhosa, Engels
Godsdiens Gereformeerd, Waals Gereformeerd (tot 1713), Lutheranisme (vanaf 1778)[1] Tradisionele Afrika-godsdiens
Regering Republiek
Goewerneur
 - 1652–1662 Jan van Riebeeck
 - 1679–1699 Simon van der Stel
 - 1771–1785 Joachim van Plettenberg
 - 1803–1806 Jan Willem Janssens
Historiese tydperk Imperialisme
 - Stigting van Kaapstad 6 April 1652
 - Verhef tot Gouvernement 1691
 - Eerste Britse besetting 7 Augustus 1795
 - Kaapkolonie herplaas onder Nederlandse bewind 1 Maart 1803
 - Slag van Blaauwberg 8 Januarie 1806
Bevolking
 - 1797[2] skatting 61 947 
Geldeenheid Ryksdaalder

Nederlandse Kaapkolonie
Kaapkolonie

Voor 1806
Vanaf 1806 tot 1870
Vanaf 1870 tot 1899
Vanaf 1899 tot 1910

Die Nederlandse Kaapkolonie was tussen 1652 en 1795 'n kolonie van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. Die kolonie is deur Jan van Riebeeck gestig as 'n herlaai- en tussenstop-hawe vir skepe van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie wat met Asië handel gedryf het.[3] Jan van Riebeeck het in die Kaap aangekom met twee skepe (die Drommedaris en De Goede Hoop), vergesel van 82 mans en agt vrouens, insluitend sy vrou Maria. Ná Jan van Riebeeck het Zacharias Wagenaer die pos oorgeneem (6 Mei 1662 – 27 September 1666). Met sy aankoms is hy beveel om 'n vyfpunt-klipkasteel te bou, genaamd De Goede Hoop.

  1. ,(nl) W. Wijnaerdts van Resandt (1980). Repertorium DTB: Globaal Overzicht van de Nederlandse Doop-, Trouw en Begraafregisters E.D. voor de invoering van de burgerlijke btand. Den Haag: Sentrale Kantoor vir Genealogie.
  2. (en) Robert Montgomery Martin (1836). The British Colonial Library: In 12 volumes. Mortimer. p. 112.
  3. (nl) "Kaap de Goede Hoop". De VOC site. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2019. Besoek op 8 Februarie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne