Nederlandse adel

Adelsdiploma van die familie De Bye, omstreeks 1830.

Die Nederlandse adel is 'n groep mense wat tot 'n oorspronklik bevoorregte stand (die edeles) behoort. In die huidige tyd word die adel as 'n historiese instelling van die Nederlandse samelewing beskou.

Die huidige adel is in 1814 gevorm deur die Nederlandse Grondwet wat die bestaan van 'n adelstand vasgelê het. Die geskiedenis van die adel in Nederland is wel veel ouer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne