Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Negatiewe ruimte, in kuns, is die ruimte rondom en tussen die onderwerp(e) van 'n beeld. Negatiewe ruimte kan die duidelikste wees wanneer die ruimte rondom 'n onderwerp, nie die onderwerp self nie, 'n interessante of kunstige vorm aanneem. Hierdie ruimte word dikwels dan as die werklike onderwerp van die beeld gesien.