Nestor Serrano

Nestor Serrano
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nestor Serrano is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lethal Weapon 2 (1989), Bad Boys (1995), The Day After Tomorrow (2004), en Act of Valor (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne