Neville Brand

Neville Brand
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lawrence Neville Brand
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3 daughters
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1949–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Neville Brand (13 Augustus 1920 – 16 April 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente D.O.A. (1949), Kansas City Confidential (1952), Stalag 17 (1953), en Tora! Tora! Tora! (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne